Spencer Treat Clark

Spencer Treat Clark
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 24 September 1987 (1987-09-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Spencer Treat Clark (gebore 24 September 1987) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gladiator (2000) en Mystic River (2003), en in die televisiereekse Agents of S.H.I.E.L.D. (2013) en Animal Kingdom (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy